HENRY’S TYRES


Visit Henry’s Tyres at 5A Frikkie Meyer Boulevard, Vanderbijlpark
Or phone: 016-933 3856

Welgedaan!! Henry’s Tyres. Vanderbijlpark

Nico, jy en jou mense verdien alle ere vir julle puik diens.

Om ‘n band vir my to leen, to balanseer en op te sit sonder enige koste vir ‘n week lank is uiters goeie diens.

Met sulke diens sal julle besigheid net eskaleer.

Groete Dawid

NS:  Ek stuur julle merkwaardige gebaar vir plasing in die plaaslike koerant.